Peuter Breintjies 2 -3 jaar.
Volledige program vir die hele jaar vir klein handjies

 

Baby-Brainy gives you daily exercises and games for:

1. Perceptual and intellectual stimulation
2. Language development
3. Stimulation for gross and fine motor skills
4. Sensory, tactile, auditory and visual development and stimulation.


Uiteindelik kan ek hierdie kleingoed ook help tot maklike en vinnige ontwikkeling op elke gebied. Nuut ingesluit in die program is die verskillende lewenswaardes, wiskundige ontwikkeling en perseptuele oefeninge. Dit is baie kort begrippe.

Maklike aanwysings en hope pret.

Elke tema bevat Godsdiens lessies, wiskundige ontwikkeling, perseptuele ontwikkeling , groot motoriese speletjies en oefeninge, lkort lessies oor die tema, rympies, endaaglikse krestiewe oefeninge. Blitsige Breintjies/Brainy Bob is Christelik basseer. Daar is ook daaglike lewenslessies oorverskillende lewenswaardes wat bydra tot opvoeding met morele waardes.

Ek hou baie daarvan om terugvoer te kry. Positief of negatief. Dit help my ook om te verbeter. Om gratis voorbeelde te ontvang sonder enige verpligting, stuur 'n e pos of vul vorm in aanlyn.

Tel: 083 278 7408
E-pos : lucindadup@mweb.co.za
Skryf vir ons na: Posbus 5314 SECUNDA 2302
Navraag aanlyn hier

 

 

 
 
ALL-IN-ONE EDUCATIONAL PROGRAM FOR TODDLERS FROM BIRTH TO 5 YRS OLD